Landbouweekblad

Kennis van tegnologie en klimaat is wenresep

FOKUS VEE

Frikkie Kruger bedryf sy Bonsmara-stoetery as ’n holistiese wetenskap waarvolgens elke aspek van die boerdery noukeurig bestuur word.

Frikkie, wat saam met sy seun, Philip, op nagenoeg 7 000 ha naby Boshof in die Vrystaat boer, se produserende koeikudde bestaan uit 600 vroulike diere.

Benewens die onlangse aanwysing as Vleissentraal en SA Stamboek se Stoetkudde van die Jaar, is een van sy bulle ook vanjaar met ’n Elite-platinumeerbewys bekroon. Frikkie beskou dié eerbewyse as ’n bevestiging van die hoë teelwaarde van al die beeste op die plaas.

“Die resep vir goeie stoetbestuur is om op die hoogte van die wetenskap en tegnologie te bly, asook die wisselende klimaatstoestande. Ken jou diere, wees toegewyd en geniet jou boerdery.”

Kudde van kampioene

Die strewe na vooruitgang blyk uit die rits eerbewyse wat die stoetery opstapel.

Die plaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit