SARIE

Ohs will dit graag in 2022

Verdraagsaamheid! – Sue Pyler

Meer betrokke pa’s – Daniëlla van Heerden

Veediefstal hokgeslaan – Kabous Meiring

Covid-19 geklop! – Suzaan Steyn

Kunstenaars weer kreatief – Hannes van Wyk

Grondwet nie gewysig – Freek Robinson

Toegang tot geletterdheid – Paul Rothmann

Gelyke inkomste vir mans en vroue – Elsa Esterhuizen

Beter dienslewering – Lourensa Eckard

Meer vir sokker – Stephen Tau

Die afgelope jaar of wat het weer gewys dat niks voorspelbaar is nie. Selfs nie eens die voorste futuris of tendenskenner sou gebeure kon voorsien nie. Die Covid-19-pandemie het ons lewe vir altyd verander. Zoom-klasse, weeklikse aanlyn inkopies, afgelewerde maaltye-in-’n-boks, van die huis af werk en slenterdrag het alledaags geword. Om van maskers nie te praat nie!

Daar was onluste, vloede en brande. Kuberkrakery en fopnuus het hoogty gevier. Besighede het gesluit.

Maar daar was ook hoogtepunte, soos die toediening van die entstof wat bo verwagting goed verloop en die Olimpiese en Paralimpiese medaljes wat ons atlete verower het. Vanjaar het die eerste woordeboek vir Kaaps ook verskyn. En bowenal het ons meer as ooit bewus geword van hoe kosbaar die lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related