Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas
By Niël Barnard
5/5
()
About this ebook
Niël Barnard
Niël Barnard was in sy merkwaardige loopbaan akademikus, spioenbaas, geheime diplomaat, vredemaker, onderhandelaar en deurgaans 'n bobaas-burokraat. In die 1980's was hy hoof van die nuwe Nasionale Intelligensiediens (NI) en 'n vertroueling van pres. PW Botha vir wie hy oorreed het om die gevangene Nelson Mandela te ontmoet. In die aanloop daartoe het Barnard vanaf 1988 uitgerekte geheime gesprekke met Mandela gevoer wat uitgeloop het op sy vrylating, die ontperking van die bevrydingsbewegings en die historiese staatkundige onderhandelinge. As direkteur-generaal van die Staatkundige Ontwikkelingsdiens vanaf 1992 het hy 'n sleutelrol in dié onderhandelinge én die oorgangsproses gespeel. Ná die formele oorgang van 1994 het hy nóg 'n reuse-uitdaging in staatsbestuur aanvaar: om as administratiewe hoof van die Wes-Kaap dié streek as die onbetwisbare wenprovinsie in die land te vestig. Ook daarin het hy uitmuntend geslaag.
Related to Geheime Revolusie
Related ebooks
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dag ná die rowers opgedaag het: Leef hier en nou Rating: 5 out of 5 stars5/5Robey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBroedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Freek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLojale verset Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskiedenis van Suid-Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Witboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Die oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Boereboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWhitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Geheime Revolusie
1 rating0 reviews