Rapport

#MeToo gesnoeker: Hoe nou met Joe?

Dit is stop-die-wêreld-ek-wil-afklim- waansin. Demokrate het uiteindelik besluit wie hul kandidaat gaan wees om Donald Trump in November teen te staan: Joe Biden.

Om ingeligte besluite te neem oor wie om te benoem moet kiesers die kandidate goed kan deurkyk. Dit is daarom onontbeerlik om kandidate se prestasielys en verlede te bestudeer. Aangesien presidentsverkiesings gou kan ontaard in ’n kroeggeveg, behoort geen politieke party die Amerikaanse kieser probeer mislei deur aan hulle ’n kat in die sak as kandidaat te verkoop nie.

Joe Biden se salwing kom ná afloop van ’n verdelende benoemingsproses in die Demokratiese Party. Nie net het die party die aantygings van korrupsie teen Biden se seun geïgnoreer nie, maar ook die feit dat hy ’n ou, heteroseksuele wit man is – wat nie ’n probleem vir die meerderheid Amerikaanse kiesers is nie, maar wel problematies kan wees vir die aktivistiese basis van die Demokratiese Party.

Joe Biden het die houding van ’n hoenderhaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related