Ebook236 pages3 hours
Liefde agter tralies
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad... Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers - selfs moordenaars - vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle "die liefde van hul lewe", of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.
Author
Carla van der Spuy
Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer. Haar ware-misdaadboeke is wyd bekend, en talle daarvan is topverkopers. Sy skryf Vrouekeur, LIG en Beeld en het ook al bydraes vir rooi rose, Kerkbode, By en webtuistes soos Kletskerk en Boekblik gelewer. Carla woon in Hartebeespoort in Gauteng.
Related to Liefde agter tralies
Related ebooks
Tot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Outopsie: Bloed vertel 'n storie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTik Rating: 5 out of 5 stars5/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning Rating: 5 out of 5 stars5/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord op Stellenbosch: Twee dekades se skokverhale Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKom ons praat oor die huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVeldhospitaal 12 Rating: 4 out of 5 stars4/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5Wanneer God in my pyn verdwyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlinde mol of wyse uil?: Hoe om met integriteit te leef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die vrou af 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSiembamba Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Die leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Liefde agter tralies
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Liefde agter tralies - Carla van der Spuy
Oa book_preview_excerpt.html }\˒Ǖ [)6٭馨2J z$\Y^?x5YZ̊2_2眛YUaIPy{S/v_Wŋ/o^ġWwߦ_|S?]_?\=חo*=mq7=77ko,|sմo*)}q苝
UWlb4_z"fU_P<~З7xY}[s|!+pw}b7
El3~bӧxQT윫Ӳ|]݅{zԢMUڕ{Ol]wW3|qy]a>/}էTqi;㙸6V6t҈
yW/+Wհkʦ8bݪh!"ta纵}]7