SARIE

Raak kreatief dis goed vir jou siel

EK VERTEL PLAASLIKE KUNSTENAARS SE STORIES
LINDA VAN DER WALT VAN PLAASLIK, PRETORIA

Linda van der Walt van die winkel PLAASLIK in Pretoria sien dikwels eerstehands retail therapy in aksie – sonder dat die klant noodwendig iets koop.

“Soms stap vroue hier in, en ek kan sien hulle is dalk ongelukkig of bekommerd of iets pla . . . maar dan verwyl hulle net bietjie tyd in die winkel met sy wit en pastelskakerings, unieke geure en lieflike handgemaakte goed. As hulle uitstap, is hulle vervuld en kan hulle hul dag aanpak. Om deur al daardie kreatiwiteit omring te word is terapeuties. So deel ek ’n stukkie van my kreatiewe siel met hulle,” sê sy.

Linda het nog altyd daarvan gehou om die wêreld om haar mooi te maak. Haar ma sê sy het van kleins af heeldag haar kamer rondgeskuif. Later het sy op Tuks interieurontwerp gestudeer met die doel om eendag iets kreatiefs te doen.

Sy het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related