Ebook322 pages7 hours
Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm – dié keer oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die uitklim van Mount Fuji en onderhoude met SA rugbyspelers in Japan – ook met Dan Carter en Jake White – kry lesers nes in Elders terugflitse na Erns se jeug. Van ’n laaitie wat OP se wedstryde op die ou Boet Erasmus-stadion ademloos volg, tot vandag se Erns wat stomgeslaan in sy Brave Blossoms-rugbytrui sit en kyk hoe Japan nou éintlik ’n rugbywedstryd hanteer. (Wenk: Dis nie Loftus dié nie!) Kom stap nog ’n slag saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!
Author
Erns Grundling
Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by LitNet, Insig en Huisgenoot gewerk. Hy is oorspronklik van Port Elizabeth en woon in Kaapstad, wanneer hy nie iewers op die lang grondpad ry vir Weg! nie.
Read more from Erns Grundling
Koshuis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTruitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Elders Rating: 4 out of 5 stars4/5
Related to Sushi en shosholoza
Related ebooks
Hartstories van ons land se boere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Gedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die eerste Ster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkepelinge: Aanloop tot 'n roman: Aanloop tot ’n roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVer in die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Monochroom Reënboog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Nadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDolos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Maandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoogty Rating: 5 out of 5 stars5/5Brouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBinnekring van Spookasems: Stories oor die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondes van die vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie val van die dice Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoud-den-bek Rating: 4 out of 5 stars4/5Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKroes Rating: 4 out of 5 stars4/5My naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5
Related categories
Reviews for Sushi en shosholoza
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Sushi en shosholoza - Erns Grundling
\Oa book_preview_excerpt.html }|˒F`vXf5WK2HE͢H,D"QxD6Z,{3fj٬ '%s Yb]RfnwЅWٳw?ϲ?Okߕ>|?]
;[|ҷM볺UoO>
״!{WV1>[? Ͽo_ij/]76nqf/}֗&:;6aƃpEvY ;WYf9u]6q}ܬ
5qi(y}[m0zq,U7{=ԽԺ dþ,z,5ƪ*":eX0KaX\&c]<q$[~()&mYeG7L8mŶ{oJ,l燋);U_1s]8ε]