Ebook209 pages3 hours
Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed dié kwessie in ’n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ’n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel.
Author
Bettina Wyngaard
Bettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat die regsberoep om voltyds te skryf. Bettina het vier fiksietitels op haar kerfstok en haar debuut is met die Jan Rabie-prys vereer. Bettina skryf vir Litnet en is 'n lid van die Andrew Murray-pryskomitee.
Related to Onverskrokke vroue
Related ebooks
Die Wonder van die goddelike liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan vrees na vrede: Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories van ons land se boere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Sabbatsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeuns sonder pa's Rating: 5 out of 5 stars5/5Onbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5Ek kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus ruik na mirre en stof Rating: 5 out of 5 stars5/5Brouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlentermens word heelmens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Wanneer God in my pyn verdwyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Waarheid maak vry! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Regardt: Dis nie luck nie - net genade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDogter Jy Kan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Onverskrokke vroue
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Onverskrokke vroue - Bettina Wyngaard
^Pa book_preview_excerpt.html [˲qVd %@H@A@hAiF]3A+/ 眬 ۯz̚q?g_gͿT|g/U?_^~wzWOBy}ݫK)̓ڹvM;6ctlQ7Z*iaן/iÃMUcskTvpii;bqOX