Leonie Pretorius is in 2004 as Pastoor georden. Sy het ook ná die pastorale kursus die CLT-kursus voltooi. Deur Calvary Universiteit het sy haar B.A. en M.A. voltooi waar sy in 200...view moreLeonie Pretorius is in 2004 as Pastoor georden. Sy het ook ná die pastorale kursus die CLT-kursus voltooi. Deur Calvary Universiteit het sy haar B.A. en M.A. voltooi waar sy in 2008 met 'n Cum Laude haar Doktorsgraad behaal het in PASTORALE TERAPIE, BYBELONDERRIG en DWAALLERINGE IN DIE KERK."My passie is dat mense 'n lewende ontmoeting met Christus Jesus sal hê, sodat hulle die liefde wat God vir hulle het as Vader kan leer ken en wedergebore word; dat hulle Die Heilige Gees as persoon sal ontmoet tydens hulle doping met God se Gees en sal begin leef in die waarheid om die dinge daar Bo meer as die dinge op die aarde te bedink.My hart is om te sien hoe elke liewe mens in hulle PURPOSE opstaan, om in hulle DESTINY DIE LEWE TE KIES; sodat hulle en hul nageslagte geseënd kan wees. Dat niemand maar net sal bestaan nie, maar sal lewe om 'n LEGACY na te laat."view less