Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Waarheid maak vry!
Die Waarheid maak vry!
Die Waarheid maak vry!
Ebook110 pages1 hour

Die Waarheid maak vry!

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

In haar jongste publikasie, Die Waarheid maak vry!, breek dr. Leonie die drie sakramente (voete was, die nagmaal-sakrament en die doop) volgens Skriftelike perspektief vir die leser oop. Hierdie boek bevat nie net die antwoorde op soveel alledaagse vrae nie, maar ook kosbare juwele uit Die Woord wat jou geestelike groei sal verryk.

Daar word geen doekies omgedraai nie – die skrywer staan vir die waarheid en die waarheid alleen. Ditjies en datjies wat deur die Fariseërs en Wetgeleerdes ingestel is, kom aan die Lig sodat jy nie meer in die duisternis deur die slang mislei kan word nie. In die Lig kan jy SIEN!

'n Skeiding gaan in jou plaasvind met die lees van hierdie boek. Jesus het voorwaar die swaard gebring, sodat ons in absolute vryheid (en deur die oortuiging van Die Heilige Gees) 'n binnekamerverhouding met ons Hemelse Vader kan hê.

Dit is juis wanneer die waarheid van Die Woord aan jou geopenbaar word, dat alle mure van tradisie, opinies en ingestelde rituele inmekaar tuimel. Wanneer die waarheid van hierdie boek se boodskap in jou hart gekoester word, sal jy werklik Die Drie-Enige God se grootheid op 'n nuwe manier aanskou en Hom net soveel meer in gees en waarheid aanbid, loof en liefhê.

LanguageAfrikaans
Release dateFeb 4, 2020
ISBN9780463082799
Die Waarheid maak vry!
Author

Leonie Pretorius

Leonie Pretorius is in 2004 as Pastoor georden. Sy het ook ná die pastorale kursus die CLT-kursus voltooi. Deur Calvary Universiteit het sy haar B.A. en M.A. voltooi waar sy in 2008 met 'n Cum Laude haar Doktorsgraad behaal het in PASTORALE TERAPIE, BYBELONDERRIG en DWAALLERINGE IN DIE KERK."My passie is dat mense 'n lewende ontmoeting met Christus Jesus sal hê, sodat hulle die liefde wat God vir hulle het as Vader kan leer ken en wedergebore word; dat hulle Die Heilige Gees as persoon sal ontmoet tydens hulle doping met God se Gees en sal begin leef in die waarheid om die dinge daar Bo meer as die dinge op die aarde te bedink.My hart is om te sien hoe elke liewe mens in hulle PURPOSE opstaan, om in hulle DESTINY DIE LEWE TE KIES; sodat hulle en hul nageslagte geseënd kan wees. Dat niemand maar net sal bestaan nie, maar sal lewe om 'n LEGACY na te laat."

Related to Die Waarheid maak vry!

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Waarheid maak vry!

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Waarheid maak vry! - Leonie Pretorius

    cbook_preview_excerpt.html}YKJie)ي}ÉaX1#t5Z(;z;8‡MtYew)k9ZW.T&vx?\잸dmg:7ض`7o\0wwޥ1d&\?1a5εؘL7dNK1|x^WKlk;뵹rsy7MqU<,%,澕x;׋(PXjU_ f]Ec^^^]^< FK! RL}.Vq}Md"E 1ƻÅ<יtr"ρ7A@-ѕ! c Vظ*hƁg Ol;zWгK!:[}L>y#XL&ZrG ,z'=UcjI@%-}ZJR-\r dZ9JlbM*9(LE>uqL>8N}e#ŚDܠA*2¢XE,N7TƣG!z( 7ж*ܸ,F 1=+tm%ڦi] Iwy[[uxT-3鷧EûZ-tHuȷukbU Uh|H;({mUJHϔ7Q#Rs;x Pf۠>5qw@SLubMr٫o~i_Wh_~ K#e\LIU;D\C!ښbRNUCD#yaT,A:M:s{W9i6c9#;iÃEápB0aN iYmZAYuwQ3Cq֖z.Y8*bb+.쁇~Ԕ۰vR~J[+ Gz_wgD(lړC1ϞVbMMXjiuLd$} 9%%hP`֐Ae(KWw/@Wyf@{ȥ3tš >uK)|$in&R+T9!R$9spLu)~(OJQ4|*<ߐn&-2|esmPޤ'΂VU}Q9xpz5RK+.&yTrϲ,>~%/#[ՙf*PDE~jeV7DoؕN<4{VCsD@j}BF=)G/-f+IhH .mf"T\?!E&ͣ1R QDZID (~r'XsHf@[ITyx4TcdžqO\caN!2V'E4řk):kھ%FV h&KOULJ ͈Ja`)oȅ\7 }) B~w/akm4Zs?xrq<@ QNIAoL{AIx*Hs|۩ /g>< =ӄ2yNCk%Okd S™AhJ 0,IVsDSbw6띭ryqXi7^(4zāc*tDi]alėY ge(%ɥI3rOM0$-ջyFU>jH#99/;jۮzZ\H iҕ2jz̰@0u>5o"3*ywK3h^Wv[W|"r~#i: 2\%V"32嘎"CE,Uڗ5pFV~C,{q2`B:vpBq*/"?)Бҏ=j̏ UD&+I"l˝މ_|gv9L#Vҿs[(LORe x[CW6l`^q\I wE }sjޏ)&]. џ 9j_jgM,xC6m! ^~§Y?Rz_먖BUĕ!s).1L^ghd^yGfe.)݇2Ė*jC}tx}t<[%j$?{zhnn/ˏP1?.Qaj Lãv M뉃]ȫ 7́ ?MD+8儛&;g9
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1