Bettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat die regsberoep om voltyds te skryf. Bettina het vier fik...view moreBettina gaan in Grabouw skool en behaal haar LLB-graad aan die US. Sy word die eerste vrou wat ’n regspraktyk op Grabouw begin maar verlaat die regsberoep om voltyds te skryf. Bettina het vier fiksietitels op haar kerfstok en haar debuut is met die Jan Rabie-prys vereer. Bettina skryf vir Litnet en is 'n lid van die Andrew Murray-pryskomitee. view less