Huisgenoot

‘VERGEWE EN VERGEET IS TWEE DINGE’

NIEMAND – nie eens mense wat in gegoede huise in spoggerige buurte woon – is teen trauma gevrywaar nie.

Dr. Tienie Bouwer (55) en sy vrou, Lizette (52), is gerekende mense in Bloemfontein.

Hy is immers ’n gerespekteerde dokter en sy is die suster van een van die land se beroemdste predikante, die TV-pastoor At Boshoff, wie se Christian Revival Church (CRC) twee takke in Bloemfontein het.

Maar op Sondag 21 Augustus het tragedie aan dié egpaar se deur geklop toe Lizette na bewering vir Tienie in hul huis in Woodland Hills, Bloemfontein se deftigste landgoed, met ’n mes in die bors gesteek het.

“Ek is fisiek genees, ek moet nou psigies gesond word,” sê waar ons hom net meer as ’n week ná die voorval besoek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related