Arthur Odendaal is ’n predikant in Rustenburg. Hy het sy studies by die AGS van Suid-Afrika, Aucklandpark, voltooi en bedien sedert die tagtigerjare voltyds. Vandag is Arthur ’n vo...view moreArthur Odendaal is ’n predikant in Rustenburg. Hy het sy studies by die AGS van Suid-Afrika, Aucklandpark, voltooi en bedien sedert die tagtigerjare voltyds. Vandag is Arthur ’n voorstander van gebed wat op die Woord gegrond is. Hy is die trotse pa van Rhynhardt, Armin en Simeon.view less