Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kragtige gebede
Kragtige gebede
Kragtige gebede
Ebook154 pages1 hour

Kragtige gebede

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Kragtige gebede is ’n praktiese gids wat vloei uit die behoeftes van gelowiges wat nie weet wat om te bid nie en nie weet watter woorde om te gebruik nie. Hierdie boek spel die onontbeerlikheid van gebed uit. Dit wys op die voordele en krag wat gereelde Bybelse gebede vir die bidder inhou, asook die positiewe uitwerking wat dit op die bidder se lewe het.
Gebede wat op die Bybel gegrond is, hou die voordeel van gewaarborgde geestelike groei in, nie net omdat ons hierdeur leer wat God vir ons oor ons lewensomstandighede sê nie, maar ook omdat dit ons help om ons denke in ooreenstemming met God se Woord te bring. Verder is die Bybel ook ’n roetekaart ten opsigte van hoe ons teenoor ander behoort op te tree.
Só kan jy in tere bewondering tot God bid of vra vir die beskerming van jou gesin. Jy kan bid vir goeie gesondheid of vir die herstel van jou huwelik. Jy kan bid vir diegene wat Jesus nodig het én ook vir dié wat teruggeval het. Jy kan bid vir jou kind wat onverskillig leef of vir antwoorde op ’n moeilike saak.
Kragtige gebede is bedoel vir diegene wat deur opregte liefde vir God gedring word om hul harte tot Hom te rig en met woorde teenoor Hom uiting te gee aan hul gedagtes.
LanguageAfrikaans
PublisherLux Verbi
Release dateFeb 1, 2014
ISBN9780796316707
Kragtige gebede
Author

Arthur Odendaal

Arthur Odendaal is ’n predikant in Rustenburg. Hy het sy studies by die AGS van Suid-Afrika, Aucklandpark, voltooi en bedien sedert die tagtigerjare voltyds. Vandag is Arthur ’n voorstander van gebed wat op die Woord gegrond is. Hy is die trotse pa van Rhynhardt, Armin en Simeon.

Related to Kragtige gebede

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kragtige gebede

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Kragtige gebede - Arthur Odendaal

    ,Nabook_preview_excerpt.html}X͎~:w`%4 -rU5Y]۾/W`OȬKHLWEF_D5mjd-TWwW'UJPWIu[C/ܫS>2oO2KU;k vc58Uc58W}/cKJuOc/mݎ '?Z:UU΅ՏHu##OtM*&:ªz mS Z<ڸwY4vxODK~$zu ^@ҞT#pC~H +i؎ N!eJC>:/O|hYHg軌#nՍ_<tQ͒}]E[Cщ1F1S,LCbg8vӘط]>{0S2\&<{yH<69 *;_|=HoWn蓢#p8gDJ^T(#g4{;Pw4%D-ʆ1NZQ5c!XUc#8 @ u, ڕHݍ=u!=]xjjJ pIdT~4T3pa#%V&P^XVN[38ew{PPK0U(<ќNmg+kr:W3SPG-FM}h.Oاgeǘ%֠#j*Vxb-m!z`}Uq&碕xpXK1OetI^*ٰ<)gȑ җO^\ |c7ki.X6E$HWYIHj[n]P"yTc?[!RƠFZ ["*7>& xRc"p臁Ui(zd$A2ovb}9u}bZz#^ܩ)X9^6֦OL$#Bꉧ1zGւ&45ߡWjOJUG6wX{aQ20ˊ|jc_$]S+JF Z5-t,x 3C΢z 2<{*{u3c2RRbeW.z=eCVGm /R @`A@k$W,+p2"y|>q!X"iS%݀ -XRkI)Q7ZoY-ܒի}*mbiG7VȗpmZq 0C3HE_,[Xi;nOtmnPEU; ,zϱ;tnw XZxC2u+kr{?C%-QJg `;[|RuWP3r;b`Ym{W|IyhF`SY68FӍtGW-DqA9<١?(EW4M X:m!f?wJ98oF}9;Re8~F)'!?z]fj{  w<3(bD TLcWiߵ'>6p,\!y(7|7v,%oD˕-nJ|'$?9!9Kv |g0E}&A_*JJ<}lN
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1