Kuier

WEES LIEF VIR JOU NAASTE

Terwyl ek besig is om te reflect, besef ek dat ’n mens rêrig hare op jou tanne moet hê om die liefde te behaag. Wat egter blyk na selfverloëning, is in werklikheid ’n trip na inner freedom.

Liefde behoort die taal van elk van ons harte te wees. Wat in my hart aangaan, word deur my handeling en woorde weerspieël.

Wat is liefde dan werklik?

Tydens huwelikseremonies, haal ek graag die volgende aan uit 1

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related