LIEFDESTALE woorde van waardering
Feb 10, 2020
2 minutes
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant
Indien woorde van waardering jou primêre liefdestaal is, word jou liefdestenk baie vinnig deur komplimente en verbale uitdrukkings van liefde volgemaak.
Voorbeelde van waar Jesus woorde as liefdestaal gebruik, kom in Lukas 24 voor waar Jesus sy dissipels
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days