Transformeer Intimiteit
()
About this ebook
Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie. As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie. Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het. Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie. Hulle is NOU een. Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek. Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING. Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53). "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53). God sê: "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53). "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..." (2 Korinthiërs 5:17 AFR53). "... En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53). God sê: "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53). "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..." (Genesis 2:7 AFR53). "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..." (Genesis 2:7 AFR53). Om tot God geheg te wees is 'n HEILIGE verbond, vorm van intimiteit, wat die siel en die GEES saam BIND.
Related to Transformeer Intimiteit
Related ebooks
'n Nouer Verhouding Met God: Intimiteit en toewyding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesonde seks: Die sleutel tot 'n vervulde huwelik Rating: 4 out of 5 stars4/5HOSETTA: Getroud met'n egbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReuse Stories en Ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie bedrieËr: Nie net ontrouheid nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk en jy verskil hemelsbreed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie model-huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lieflike beïnvloeding van die salwing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOop Deure: Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraaipunt: 'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruistablette vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMiskien is daar hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHet ek my geloof verloor?: 'n Verkenning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiegids: Johannes Deel I: Vers-vir-vers-studie van die evangelie van Johannes Hoofstukke 1 tot 10 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDiegene wat gevaarlike seuns is Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Welstand: Reeks Radiogesprekke Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie groot gebedeboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk is...Hemel op Aarde Rating: 5 out of 5 stars5/5Uit die Beek 2013 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings30 Dae Saam Met God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntvang die Salwing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKragtige gebede Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuet: Dagstukkies vir huweliksmaats Rating: 5 out of 5 stars5/5Ongewoon Grace: Gestoor word vir 'n doel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Transformeer Intimiteit
0 ratings0 reviews