Huisgenoot

LIEWE ELIZE

DOOD VAN SIELSGENOOT SWAAR

V My vrou is onlangs oorlede. Ek wens ek kon my onvoorwaardelike liefde vir haar in woorde uitdruk. Ek het haar spreekwoordelik op die hande gedra. Ons was beste pelle, sielsgenote en liefdesmaats. Haar dood was vir my baie erg en ek het bitter swaar gekry om dit te verwerk, veral in die inperking. Ek is nie op soek na nuwe liefde nie, maar is dit moontlik om weer soveel liefde te kan deel? Om soveel omgee, deernis, respek en wedersydse vertroue te kan uitleef en ’n steunpilaar te wees? S op

A Jy het iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related