Huisgenoot

LADY VAN DIE KLEIN-SKERM

SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat.

En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh.

Adjoa (61) kuier in Johannesburg om die derde seisoen van die vuurwarm Netflix-treffer te bemark, maar dis nie haar eerste besoek aan die land nie. Sy het destyds die rol vertolk van Brenda Mazibuko, Madiba se personeelhoof, teenoor Morgan Freeman in die fliek Invictus. Sy het ook die oudioboek van Zelda la Grange se Good Morning, Mr. Mandela voorgelees.

NET SOOS HAAR KARAKTER IS ADJOA VURIG EN VOL GEESDRIF

Die nuwe seisoen van , wat in twee dele uitgereik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related