Huisgenoot

MAPSTIEKS, SKRYF SY!

HOOR ’n mens haar naam, klink die bekende kenwysie van Murder, She Wrote in jou gedagtes op. En saam met daardie wysie kan jy haar sommer voor haar tikmasjien sien sit.

Vir kykers wat die reeks in die 1980’s-’90’s gevolg het, sal Angela Lansbury áltyd die karakter Jessica Fletcher bly – die raaiselskrywer en amateurspeurder wat enige misdaad met sjarme en deursettingsvermoë kon oplos.

Maar haar hoofrol in Murder, She was net een deel van ’n wonderlike loopbaan wat oor meer as sewe dekades strek. Sy het ook in flieks en op die planke naam gemaak; nie net op TV as Jessica nie. En al onthou ons haar steeds as die middeljarige televisiespeurder, is Angela vandag 96 – en steeds aan die gang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related