Huisgenoot

EEN DAG WAT NETJIES PAS

SY ’T NIE gedink sy sou die rol kry nie. Die karakter was ’n ander etnisiteit as sy, en haar aksent het anders geklink as dié van die vrou wat sy sou moes vertolk.

En dan was komedie haar eintlike passie – nie dié soort romantiese drama nie.

“Ek het gedink ek sou almal se tyd mors as ek ’n oudisie sou doen,” sê Ambika Mod.

“Toe skrik ek een nag wakker en besef ek het ’n groot fout gemaak.”

Die volgende oggend het sy haar agent gebel en ’n oudisievideo vir die rol ingestuur. En nou weet sy wat kykers ook besef: Sy was toe al die tyd net reg vir die rol.

Die trefferreeks , gegrond op David

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related