Maitreyi Ramakrishnan
Aug 19, 2022
4 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
KYK, MA, EK’S OP TV!
Maitreyi (20) laat ons lekker saam lag én huil in die derde seisoen van haar tienerkomediereeks, Never Have I Ever op Netflix. Die aktrise speel die Indies-Amerikaanse tienermeisie Devi Vishwakumar wat sukkel om voort te gaan nadat haar pa tragies by haar orkesrepetisie gesterf het. In die jongste seisoen moet Devi die druk van die lewe op hoërskool én al die drama by die huis trotseer terwyl sy ook verlief raak.
Maitreyi se ouers is Tamil en het in hul 20’s weens die oorlog in Sri Lanka na Kanada gevlug. Maitreyi is daar in die stad Mississauga gebore waar sy al haar lewe lank bly. Sy het ná hoërskool besluit om toneel te speel. Minder losgeslaan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days