DANÉ WILLEMSE
Sep 25, 2020
4 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
Vertel ons meer oor jou karakter.
Mia Daniels is 13. Sy is by haar pa (Marvin-Lee Beukes van ) gelos. Sy is baie lief vir haar boetie (die nuweling Juan-Christoff Smith) en haar gesin. Sy staan op vir die regte van die , maar word self geboelie. Sy probeer haarself nog vind in die wêreld. Ek het die rol einde November gekry nadat my drama-onnie se vriend van die oudisies vir die reeks gehoor het. Dit is my eerste TV-rol, en dit was baie , want jy is tussen al hierdie gekwalifiseerde en bekende mense. Die lekkerste ding
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days