Ebook530 pages6 hours
Charlize
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien. Boweal het sy geloof en vertroue in haarself en sy wéét hoe om verbete aan haar droom te klou. Vandat sy as jong tiener vir Tom Hanks en Daryl Hannah in Splash gesien het, was sy oortuig sy kon die rol van die meermin beter vertolk. Uit onderhoude met familielede, onderwysers en vriende in Suid-Afrika, besoeke aan haar destydse en huidige leefwêrelde, en omvattende navorsing van die hoofstroommedia, gee Chris Karsten insig in die lewe en loopbaan van iemand wat haar en haar ma en haar vriende se privaatheid as heilig beskou.Op die vooraand van veertig hou die indrukwekkende omvang van haar repertoire haar posisie Hollywood steeds stewig. En aan ’n beter lewe kan sy nie dink nie: “Ek leef ’n droom.”
Author
Chris Karsten
Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat in Kanada woon. Koms van die motman is die derde in die nuwe Ella Neser-reeks. Die voriges sluit in Die dood van ’n goeie vrou en Die verdwyning van Billy Katz. Albei romans is benoem vir die ATKV-prys vir die beste spanningsroman, en Billy Katz ook vir die ATKV-prys vir die beste roman.
Read more from Chris Karsten
Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie afreis van Abel Lotz Rating: 4 out of 5 stars4/5Die versoeking van Thomas Maas Rating: 4 out of 5 stars4/5Abel se ontwaking Rating: 5 out of 5 stars5/5Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeisoen van sonde Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5Boos en Bisar: - wrede Suid-Afrikaanse misdade met 'n kinkel Rating: 5 out of 5 stars5/5Abel se lot Rating: 4 out of 5 stars4/5Die verdwyning van Billy Katz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderman se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van 'n ontvoering Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Koms van die motman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFrats Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Charlize
Related ebooks
Pruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Solank verlange die sweep swaai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEggo's van 'n Lied: Legaat van die Masker Reeks, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank: Memoires van toe en nou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet my rooi rok voor jou deur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJakkals Vrou In Rooi Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Stiletto Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGriet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5Klimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Die onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Fees van die ongenooides Rating: 5 out of 5 stars5/5Truitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Seuns sonder pa's Rating: 5 out of 5 stars5/5Lokval vir die Buiter Rating: 5 out of 5 stars5/5Chokers en survivors Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAl die prettige dinge is hier! Onthou jy? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Die Feëverhale Reeks Volume 7-9: Feëverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnton Goosen: Liedjieboer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWat het geword van Dinsdag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinder as niks Rating: 5 out of 5 stars5/5Saartjie se dapper daad (#13) Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Charlize
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Charlize - Chris Karsten
*Na book_preview_excerpt.html }}ˮו寄FA"mY$ MhJȦPh$df0^xd:={hm5k'}Z{TP2ofd9/i_TūCćMU]41RC߷u_*W7.?X<8ŮX_ke]|2]YbKʱ g}\}_g\wxobb,؆,j*UxmbCũ"83eũߍ|5-\yK)|F2ݿ}qj9oq8}5U}UIVG;BW@
M{ґ5?J;v!4ڇ>}2m im595Pu뺲ǼXVLwT㥙js݆?M B}]pOb[/z<(|ހVrvOzb,?+^^.,P7-p@t9.CCR+n}㥎!5N7F)8ro."y
榷8Jݼo2n-݉"Qٟ@=$V㿌#Q!~^px{66-q]Yuq?`b'©$Ǹ+I݅:ӏ^|nbB=`o)o(8$1MAW 0C.kqk)4ɗ2?ֽ$i#p) UiEv#6<+FqO