Huisgenoot

DIE LEWE VAN BART TOT NOU

VAN Hillside na Hollywood en nou – vir eers – weer terug by die huis.

Sedert die geliefde 7de Laan-karakter Bart Kruger die sepie in 2004 verlaat het, het die akteur Neil Sandilands die wêreld platgereis, geleer om sy potjie in die ongenaakbare Los Angeles te krap en selfs Amerikaanse burgerskap gekry.

“Daar is 1 001 verhale sedert 2004 om te vertel,” sê Neil (45) kort nadat hy vroeg Maart weer in Kaapstad sy skoene kom uitskop het. Hy is op eie bodem om ’n nuwe plaaslike TV-reeks asook ’n fliek te kom skiet, maar sy merk in Hollywood is gemaak. Later vanjaar sal hy op die silwerdoek te sien wees in die nuwe Wilde Weste-fliek . Dit speel in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related