KERS-KYKGENOT
Dec 18, 2020
3 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
JINGLE JANGLE: A CHRISTMAS JOURNEY
Waaroor gaan dit?
Dit gons oor Netflix se eerste musiekspel wat nie animasie is nie.
Die fliek speel af op die dorpie Cobbleton en gaan oor die legendariese speelgoedmaker en genie Jeronicus Jangle (Forest Whitaker) wie se skeppings die mond laat oophang en mense na sy speelgoedwinkel laat stroom. Maar sy getroue regter hand, Gustafson (Keegan- Michael Key), steel Jangle se boek met slim uitvindsels.
Die skurk raak die rykste én gewildste speelgoedmaker op Cobbleton. Sy oud werkgewer, Jangle, is hartgebroke en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days