Huisgenoot

Flieks vir die feestyd

OP TELEVISIE

ASSEBLIEF EN DANKIE

Drama. ’n Hawelose vrou red ’n ryk uitvoerende hoof se lewe en in ’n ongewone oomblik van Kersfeesgees nooi hy haar om in sy luukse woonstel aan te sterk. Hy ignoreer haar bewerings dat sy van ’n ander wêreld af kom. Dié fliek, met Tertius Kapp as regisseur, het onder andere die Kanariefliekster Laudo Liebenberg en Crystal-Donna Roberts van Arendsvlei in die rolverdeling.

KYKNET (DSTV-KANAAL 144) OP 25 DESEMBER OM 20:00

QUEEN BEES

Komediedrama. Terwyl haar huis herstelwerk ondergaan, trek die kwaai, onafhanklike senior burger Helen (gespeel deur Ellen Burstyn) tydelik na ’n nabygeleë aftreegemeenskap waar sy wellustige weduwees en ’n kliek van “onbeskofte meisies” teëkom.

M-NET (DSTV-KANAAL 101) OP

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related