TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans1 min read
Van Lucia
Vandag spog ek skaamteloos oor iets wat nie in hierdie tvplus is nie, maar wat ek glo TV-liefhebbers net so opgewonde sal maak soos wat ek steeds daaroor is. ’n Losstaande tydskrif, Stroom Saam!, is nou op die rak. Dit lyk heeltemal anders as tvplus,
TV Plus Afrikaans1 min read
Stroom Op EVOD
“eMedia het onlangs geld, passie en toewyding gestort in sy stroomplatform eVOD en spesifiek kapitaal in plaaslike produksies belê,” sê Bennum. In Oktober is die oorspronklike dramareeks Splintered Pieces uitgereik, wat vertel van paartjies se gekwel
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 18:30
@DURBANGEN_ETV @DURBANGEN_ETV @DURBANGEN_ETV H Weekdae e.tv (*194) 13:00 O Sondae e.tv 10:20 Mbali het beplan om ’n ritueel agter Thabo se rug te doen, en Thembi het alles teenoor Zondo beken. Mbali moet die gevolge van haar optrede dra, Z
TV Plus Afrikaans2 min read
Aap Uit Die Mou
Die manipulerende Zelda (Sandi Schultz) wil heeltyd hê almal moet na haar pype dans. En die meeste van die tyd kry sy haar sin. Maar nou loop sy haar rieme styf. Sy steek al vir meer as ’n maand haar groot geheim, dat sy kanker het, vir die personeel
TV Plus Afrikaans2 min read
kykNET Weekdae 19:30
@BINNELANDERS.TV @BINNELANDERS.TV @BINNELANDERS.TV Ook weekdae op M-Net-dek. 17:00 h Weekdae kykNET 23:30 h Di.-Vr. kykNET 08:30 o Sa. M-Net-dek. 06:00 o Sa. kykNET 09:30 Gaby het iets oneties gedoen om haar pa deel te maak van die mediese
TV Plus Afrikaans3 min read
’n Passie Vir Musiek
“Hy is ’n interessante ou; musiek is sy passie, sy lewe,” sê die akteur Christiaan Schoombie (bekend as Gus Dolly in die dramareeks Desert Rose, beskikbaar op DStv Catch Up) oor sy splinternuwe rol as Keith in die sepie Suidooster. Hy maak sy verskyn
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 21:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 o Sondae eExtra (Openview 105) 23:35 Cumali het probeer voorkom dat Die Put in strydende faksies verdeel, Çeto en Mahsun het ’n interessante boodskap aan hul vyand ges
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdays 21:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE Daar is tans geen herhalings of ’n omnibus nie. Sabelo en Khaya het saamgespan in ’n poging om Mam Rebs te vernietig, en twee potensiële misdadigers het gedink hulle het met die perfekte plan weggekom. ’n Belangrike g
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 18:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE h Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 09:30 o Sondae eExtra (*195) 09:00 Murat wou hê Ayla moes hom uitlos, Ümit het geëis Arzu moet op hom en hul huwelik fokus, en Elif het siek geword. Murat was nie gelukkig
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 19:00
@ETVSA @ETV @ETVONLINE Weekdae e.tv (*194/Oopenvie 104) 19:00 H Weekdae e.tv 11:30 O Sondae e.tv 08:30 Soka het Nomsa probeer troos oor haar besigheid, Funani was vasberade om Ona soos familie te laat voel, en Faith het die waarheid oor Sh
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans1 min read
Spesiale Onderhoud
“My liggaam is in ’n redelik goeie kondisie. Ek lyk vir seker soos ’n soos ’n onsterflike Noorse god, ens.,” skerts Chris Hemsworth. “Maar ek weet die tyd stap reeds aan . . . Wat ek vrees, is dat ek nie met my kleinkinders sal kan speel of aktief sa
TV Plus Afrikaans3 min read
Nuut Elke Seisoen
Hou jy van die idee van ’n program, maar wil nie nog inhaal nie? Kom na Showmax. Elke seisoen van sy antologiereekse bied jou nuwe gesigte of ’n nuwe agtergrond in losstaande seisoene. Moenie dié antologiejuwele vandeesmaand misloop nie. Dié program
TV Plus Afrikaans1 min read
TV Plus Afrikaans
REDAKTEUR Lucia Poolman ADJUNKREDAKTEUR EN ENGELS-HOOFTEKSREDAKTEUR Craig Falck AFRIKAANS-HOOFTEKSREDAKTEUR Mariette Immelman ALGEMENE SKRYWERS Genevieve Terblanche, Elri Boucher UITLEGKUNSTENAAR Kim VilakaziBYDRAES Gerda Engelbrecht, Nkosazana Ngwad
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 19:30
@ETVSCANDAL @ETVSCANDAL H Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 12:00 H Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 10:30 O Saterdae e.tv (104) 08:30 Jojo het ’n onwelkome besoeker uitgeskop, die aankoms van ’n ou vyand het ’n beroering veroorsaak, maar hy h
TV Plus Afrikaans3 min read
Toetankamen Se Eeufees
Die argeoloog Howard Carter het op Donderdag 24 November 1922 in sy dagboek geskryf: “. . . namate my oë aan die lig gewoond geraak het, het die details van die kamer stadig deur die mistigheid na vore gekom, vreemde diere, standbeelde en goud – die
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
…Or Discover Something New