TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

LIMITLESS WITH CHRIS HEMSWORTH

DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER

“Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy passieprojek: Om verstandelike, fisieke en geestelike uitdagings te pak (met behulp van die streskundige prof. Modupe Akinola, die doodsafrigter Alua Arthur en die kenner van neurologie en veroudering dr. Sharon Sha) om die beste navorsing oor die bestryding en aanvaarding van veroudering te toets. • Lees meer op bl. 9.

TALI’S JOBURG DIARY

SHOWMAX | 2017-NOU | KOMEDIE | SEISOEN 1-3 | KYK VANAF VRYDAG 18 NOVEMBER

Tali (Julia Anastasopoulos) kry ’n Johannesburgse oormaaksessie van die werklike Coconut Kelz vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 21:00
@ETVIMBEWUTHESEED @ETVIMBEWU @IMBEWUTHESEED R Weekdae eExtra (Openview 105) 10:00 R Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 12:00 O Saterdae e.tv 10:20 Shria het Sunil tot elke prys probeer vermy, Fikile was desperaat om oor Nkululeko en die herin
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related