TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

HURTS LIKE HELL

NETFLIX | 2022 | DOKKIEDRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 13 JULIE

Al is jy nie ’n aanhanger van gevegskuns nie: Dié reeks van vier episodes oor die ondergrondse wêreld van Muay Thai (Thai-boks) is ’n fassinerende vermenging van ’n dokkie en ’n drama. Ware Muay Thai-ingeligtes – van boksers tot dobbelaars, kommentators, kritici, promotors, helpers in die hoeke, klubeienaars en krytdokters – vertel regstreeks hul stories van hoe en waarom die kryt hulle aanlok. Intussen speel verwante tonele, geïnspireer deur werklike gebeure op die skerm om te verduidelik waarvan hulle praat.

RESIDENT EVIL

NETFLIX | 2022 | SCI-FI | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DO. 14 JULIE

Dié verwerking van die Resident Evil-reeks gebruik die Resident Evil-rekenaarspeletjie vir elemente van sy agtergrondstorie. Dit speel grotendeels af in 2038, in ’n wêreld wat wemel van bloeddorstige mensvreters geskep deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related