TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

UNDER THE BANNER OF HEAVEN

DISNEY+ | 2022 | WARE MISDAADDRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 27 JULIE

’n Drama-minireeks oor ’n ware misdaad van 2003 oor die moord van Brenda Wright Lafferty in 1984. Gegrond op Jon Krakauer se gelyknamige niefiksieboek en aangepas vir TV deur Dustin Lance Black (draaiboekskrywer van die dokkiedramareeks When We Rise). In die reeks word die polisiespeurder Jeb Pyre (Andrew Garfield) se geloof in die Mormoonse kerk geruk wanneer hy die moord op Brenda (Daisy Edgar-Jones) en haar babadogter ondersoek, wat vereis dat hy in die kerk se oorspronklike leerstelling moet delf.

HIGH SCHOOL MUSICAL: THE MUSICAL – THE SERIES

NETFLIX | 2019-NOU | MUSIEKKOMEDIE | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF WO. 27 JULIE

Die Wildcats kom by Camp Shallow Lake in Kalifornië aan, gereed om die beste te maak van ’n somer van romanse en musiek in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related