Stroomkyk
TROUKOORS
SHOWMAX | 2021-NOU | ROMANTIESE KOMEDIE | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF DO. 5 MEI
Die trouebeplanner Jessica (Ilse-Lee van Niekerk) is steeds saam met haar aantreklike nuwe liefde sjef Liam (Christiaan Schoombie); Luca (Blyde Smit) Jessica se suster wat sagteware ontwikkel probeer ’n langafstandliefde met die kroegman Stefan (Evan Hengst), wat ’n fantasieskrywer geword het, laat werk; en Jessica se bestie Abi (Bianca Flanders), die bakster, weerhou haar steeds van seks . . . Maar versoeking is op pad in die vorm van die speletjieontwerper Justin (David Viviers) en die wiskunde-onnie Hugo (Marlo Minnaar). Abi se pa, Karel (Kevin Smith), moet intussen sy gay troue met Nathan (Melt Sieberhagen) beplan.
THE LINCOLN LAWYER
NETFLIX | 2022 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 13 MEI
Die prokureur Mickey Haller (Manuel Garcia-Rulfo) bedryf sy praktyk vanaf die agtersitplek van sy motor wat deur ’n chauffeur bestuur word wanneer hy sake
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days