TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

A LEAGUE OF THEIR OWN

PRIME VIDEO | 2022 | KOMEDIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 12 AUG.

Abbi Jacobson (medeskepper van die komediereeks Broad City) en Will Graham (bestuurder van die musiekdramareeks Mozart In The Jungle) het die gelyknamige fliek van 1992 herskep. Dit draai om die beroepsvrouebofballiga in 1943. Die reeks vertel van Carson (Abbi Jacobson), Max (Chanté Adams) en ander karakters wat vriende raak en saam pret het, die era se seksisme en rassisme takel en uiteindelik hul talente op die veld kan wys, want die mans is weg oorlog toe. Met Nick Offerman as die afrigter Dove.

SHE HULK: ATTORNEY AT LAW

DISNEY+ | 2022 | SCI-FI-KOMEDIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 17 AUG.

Ná ’n bloedoortapping kry die prokureur Jennifer Walters (Tatiana Maslany) Hulkagtige supermagte. Daarna spesialiseer sy in bomenslik-georiënteerde regsake. ’n Klassieke romantiese komedie oor ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters