Van Lucia
Ek het onlangs ’n SMS van ’n leser gekry wat my so hard laat lag het, my man het gedink ek raak mal om 04:30 in die oggend. “Lucia, wie is jy, waar kom jy vandaan en waarom dink jy jy weet baie van TV?” het die anonieme skrywer gevra. Ek het gedink l