Van Lucia
Ons word dikwels gevra hoe ons die storielyne kry voor dit uitgesaai word. Ons kry dit by die publisiteitsbeamptes van die verskillende kanale en programme, maar daar is ’n vangplek: Dikwels wil hulle nie storielyne verklap voor iets gaan gebeur nie.