Van Lucia
Nou die aand terwyl ons TV kyk, is daar ’n advertensie met Shaleen Surtie-Richards in. Ek sê vir my man ek wonder of ek nie die advertensie sou onttrek het ná haar onlangse dood nie. Maar aan die ander kant, gesels ons toe, is dit steeds ’n pragtige