Van Lucia
Toe ek Zak Hendrikz (Werner Visagie in 7de Laan, lees meer op bl. 29) die eerste keer in ’n klein rolletjie op TV gesien het, het ek amper op my rug geval. Al was ons nooit saam op skool nie – ek kom van Rustenburg af en Zak was in Pretoria op skool