TV Plus Afrikaans

Winkelkaskenades

Daar’s chaos in groot maat in Cloud 9 wanneer Amy en kie moeilikheid veroorsaak terwyl hulle net hul werk by die winkel wil behou. Hulle is nie die skerpste messe in die laai nie, het meer persoonlike probleme as glanssterre, en is skreeusnaaks. Hier is van die beste oomblikke in die reeks:

JONAH SE YSLIKE FOUT

Seisoen 1 episode 1

Die nuwelingwerker Jonah (Ben Feldman, Michael in die periodedramareeks Mad Men) is gretig om ’n goeie indruk te maak. Hy probeer wegsteek dat hy kollege opgeskop het, en jok dat hy weet wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related