Rika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 20...view moreRika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 2004 publiseer sy die romanse Die oog van Isis en in 2017 ’n spanningsroman, Doodsroeper. Haar jongste roman, Skadukant, vestig haar as spanningsromanskrywer.view less