TV Plus Afrikaans

Sjarmante heer

Troukoors Seisoen 1 Sondae kykNET (*144) 20:00

Ons het die akteur Armand Aucamp al in verskeie rolle gesien, van Jan van Riebeeck in die rolprent Krotoa tot die skrywer Tom Niemandt in die treffer-dramareeks Die Boekklub. En nou sien ons hom Sondagaande as die pierewaaier Dawid in die ligte romkomreeks Troukoors op kykNET. “Ek sou nie omgegee het om soos sommige van die karakters soos Tom, wat ek voorheen vertolk het, te wees nie. Maar een ding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related