Henry Jack Cloete is in 1984 in die Boland gebore en het al wye draaie in die Afrikaanse media gemaak. As rubriek- en artikelskrywer en ook as lid van die alternatiewe musiekgroep ...view moreHenry Jack Cloete is in 1984 in die Boland gebore en het al wye draaie in die Afrikaanse media gemaak. As rubriek- en artikelskrywer en ook as lid van die alternatiewe musiekgroep Die Skynmaagde word hy bekend as ’n eiesoortige waarnemer en ontleder met ’n gesonde sin vir ironie en die absurde.view less