Man van vele talente
Apr 29, 2022
2 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
Poena Seisoen 1 Maandae kykNET (*144) 20:00
Die akteur Kaz McFadden, wat die onnutsige Poenie in die komediereeks Poena vertolk, sê Poenie aard nogal baie na sy neef (Robbie Wessels) maar hy het minder ambisie en dryfkrag as Poena. “Poenie is eintlik ’n tipiese jong man. Hy wil so min moontlik doen vir soveel moontlik geld,” sê Kaz. Die twee vabonde, wat by hul oupa (At Botha), wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days