TV Plus Afrikaans

Werner op die pad

Werner Visagie (gespeel deur Zak Hendrikz) is ongetwyfeld een van die mees geliefde karakters in Hillside. “Werner is ’n prettige, deernisvolle ou wat ’n liefdevolle man vir sy vrou, (Liezl de Kock), is, en ’n morele kompas vir sy seun, (Daniel Coetzee). Werner glo ’n mens moet gaaf wees teenoor jou naastes, ongeag ras, seksualiteit of sosiale status. Hy glo daarin om altyd die regte ding te doen, maak nie saak wat die gevolge is nie,” verduidelik Zak, wat eers in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related