Rassie: Stories oor rugby en die lewe
By Rassie Erasmus and David O'Sullivan
()
About this ebook
Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.
Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermoë om ’n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk. Toe hy die geleentheid gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van die hand gewys.
Rassie dink terug aan die tye toe hy ’n belangrike onderdeel van die ratwerk in Nick Mallett se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990’s was. Hy herroep die pyn van die 1999-Wêreldbeker en die besering wat ’n einde aan sy loopbaan as speler beteken het.
Hy bespreek sy revolusionêre afrigtingstegnieke, wat aanvanklik afgelag en toe met ope arms aangegryp is, hoe hy die rugbystrukture by die Stormers die stryd aangesê het en die respek van die Ierse aanhangers by Munster verdien het.
Rassie gesels oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstelling van die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder ’n groot ophef of omstredenheid, en hoe die onmiddellike sukses van sy onverskrokke planne vir die effektiewe rassetransformasie van die nasionale span gelei het tot die Rugbywêreldbeker-triomf in 2019.
Lesers sal hulle verkneukel aan die agter-die-skerms-inligting oor interaksies, omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit ’n waarlik grensverskuiwende lewe.
Rassie Erasmus
Rassie Erasmus is the Head Coach of the South African Rugby Union team and Director of Rugby, South Africa. Erasmus is well known for his outspoken opinions and tactical nous. Under his leadership, the Springboks won the 2019 Rugby World Cup in Japan, ending a 12-year championship drought. Erasmus has also had a successful coaching career at club level in both South Africa and Ireland. He was the head coach of Munster Rugby for several years, and during his tenure, the team reached two European Champions Cup finals. As a player, he was a leading flanker for South Africa as well as several club teams throughout his career, including Free State Cheetahs, Western Province, and Munster Rugby in Ireland. He retired from playing in 2010, and since then, he has dedicated himself to coaching. Rassie: Stories of Life and Rugby is his first book.
Related to Rassie
Related ebooks
Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoldaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoolstories 1969: 1980 Bredasdorp Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeseënd is dié wat treur: Jy is nie alleen in jou verlies nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Die onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeuns sonder pa's Rating: 5 out of 5 stars5/5Rian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus ruik na mirre en stof Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsZip! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5Witboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5’n Soort van bevryde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Hartstories van ons land se boere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verlore seun vannie Gaatjie Rating: 5 out of 5 stars5/5’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Rassie
0 ratings0 reviews