Idees

OP JOU LEESLYS vir Januarie/Februarie

Fiksie

Sewe-en-veertig-Irma Venter (H&R, R285)

Sarah Fourie kry halfvier op ’n koue wintersoggend ’n oproep van Mosela Mosholi, ’n vriendin uit haar tronkdae. Sarah moet nóú kom, Kaapstad toe. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. Sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke moet saam-sy jare as polisieman is al raad wat sy het as ’n moordenaar in die Moederstad skuil. ’n Donker Kaapstad wag op hulle. Een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Snoesige Sokkies
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: omtrent 2 dae 35/37 (38/40; 41 /43) Voetlengte: 22 (24; 27) cm ♥ diagramme op bladsy 97 ♥ Drops Snow van Garnstudio (val onder breidraadgroep E): – 100 (100; 100) g van kleur 37 Aquamarine – 50 (50; 50) g elk van die
Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo

Related Books & Audiobooks