Idees

SNOESIGE SOKKIES

naaldwerkklasse

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld

TYD: omtrent 2 dae

GROOTTES

35/37 (38/40; 41 /43)

Voetlengte: 22 (24; 27) cm

JY BENDODIG

♥ diagramme op bladsy 97
♥ Drops Snow van Garnstudio (val onder breidraadgroep E): – 100 (100; 100) g van kleur 37 Aquamarine – 50 (50; 50) g elk van die kleure 01 Off White, 09 Old Pink, 24 Yellow, 29 Green Yellow
♥ 6 mm-knoplose breipenne

LET WEL: As jy nog hulp benodig, besoek Drops Design aanlyn by garnstudio.com, tik patroonnommer DROPS 189-34 in en gaan na ‘Tips & Help’.

Die breidraad wat vir die sokkies gebruik is, is Drops Snow, 'n dik breidraad van 100

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd