Idees

OP JOU LEESLYS

KOS

FLAVORS OF THE SUN

CHRISTINE SAHADI WHELAN (CHRONICLE, R610)

Sumak. Urfa-peper. Halva. Granaatmelasse. Ingemaakte suurlemoene. Die geurmiddels, stapelkosse en speserymengsels wat reg oor die Midde-Ooste gebruik word, beskik oor eindelose potensiaal om kos heeltemal te transformeer – mits jy natuurlik weet hoe om dit te gebruik. Met die meer as 120 eenvoudige resepte in Flavors of the Sun wys die mense agter die ikoniese Brooklyn-mark hoe veelsydig dié bestanddele kan wees. Leer hoe om met selfvertroue te kook met enigiets van Aleppopeper tot za’atar. Die boek sal jou help om jou ‘geur-intuïsie’ te verfyn sodat jy die verskillende bestanddele in die kombuis kan gebruik en terselfdertyd sommer nuwe lewe blaas in jou repertoire.

A COOK’S BOOK

NIGEL SLATER (FOURTH ESTATE, R564)

Hierdie versameling van 200 resepte vertel die storie van Nigel Slater se lewe in die kombuis – van die heel eerste konfyttertjie wat hy saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees3 min read
Spogstyl
Hierdie styl word gekenmerk deur 'n minimalistiese voorkoms, wit mure, gewoonlik houtvloere en meubels met skoon lyne. 'n Kombinasie van teksture, kontraste, sagte kleure en balans is belangrik wanneer jy die styl bymekaarsit. In hierdie vertrek sien

Related