Idees

SPOGSTYL

SKANDINAWIES SKOON

Hierdie styl word gekenmerk deur 'n minimalistiese voorkoms, wit mure, gewoonlik houtvloere en meubels met skoon lyne. 'n Kombinasie van teksture, kontraste, sagte kleure en balans is belangrik wanneer jy die styl bymekaarsit. In hierdie vertrek sien ons die gebruik van eenvoudige houtmeubels in die onafgewerkte tafel en handgemaakte bankie. Twee-gevoel: knus, warm en gesellig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Aspersie-en-kruiequiche
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd Baktyd: 100 minute Oondtemperatuur: 190 ºC KORS ♥ 280 g (500 ml) koekmeel ♥ 1 ml sout ♥ 200 g (220 ml) koue botter, in blokkies gesny ♥ 1 groot eier ♥ 1 groot eiergeel ♥ omtrent 20 ml yswater ♥
Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v