SARIE KOS

Fees-etiket met NATANIËL

ETIKET SE ADELLIKE OORSPRONG

Dit het alles by die Sonkoning begin, by die bou van sy fabelagtige paleis, Versailles, vertel Nataniël. “Hy wou gesag afdwing – en ook sommer almal van sy grasperk afhou! Reëls is in boekies gebind en boonop op bordjies in die tuin aangebring. Net ná die revolusie het die middelklas die reëls begin volg, om hul eie belangrikheid te beklemtoon. Etiket, die ou, streng vorm, het ’n hoogtepunt bereik in die vyftigerjare, toe hare, rokke en slaaie alles kliphard gestol is. In die sestigerjare het dit totaal verval en eers weer ’n aanhang gevind in die era toe Kommunisme, diktatorskap en onderdrukking in baie lande tot ’n einde gekom het. Deesdae praat ons van ‘sosiale riglyne’ en nie ‘reëls’ nie. Etiket het meer as ooit ’n plek, die chaos in die wêreld laat mense verlang na orde en hoflikheid,” reken hy.

DÍS ETIKET, SÊ NATANIËL


1 “Dis moeilike tye, als is duur. Kan jy familie/vriende nooi vir ’n Kersete, ’n spyskaart opstel en elkeen ’n resep gee om te maak?”

“Ek gril my dood, maar jy kan. Etiket

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou

Related