Herman Sê
Kan jy glo! Dis al 10 jaar sedert die eerste SARIE KOS destyds in 2007 die lig gesien het. Die eerste uitgawe was ’n wegholsukses, vertel hulle my, en niemand het dit sien kom nie. Ek was toe nog maar ’n student by die sjefskool op Stellenbosch, maar